top of page

Lê Laag Inni Bosveld

Kom vat dit rustig.

Stap in die bos of verkyk jou aan die voëllewe.

Maak 'n lekker bosveldvuur.

Neem 'n wildsrit in ons unieke bakkie of ry met jou eie fiets deur die plaas.

Hier is heelwat wildspesies: Njala's, Zebra's, Rooi Hartebeeste, Blou Wildebeeste,

Koedoes, Kameelperde, Rooibokkies, Waterbokke, Vlakvarke en ander klein wild.

Jaggeleenthede in die jagseisoen per afspraak. Jagvoorwaardes geld!

Picture 040
IMG_7025
IMG_0867
2009_ 1068
2010_Algemeen 037
IMG_7001
Picture 045
bottom of page