top of page

nie-ontevrede

Ons is trots op ons land, op ons taal en ons kultuur. 

Dis lekker stil hier. Kom geniet 'n lekker rustige aand in die bosveld met 'n sekelbosvuur en 'n helder sterre-hemel!

VAN NIEKERK FAMILIE PLAAS

In 'n neutedop: Ons plaas is ongeveer 160 hektaar groot, met 'n verskeidendheid van wildspesies, voëllewe en inheemse plante en bome.

Inheemse Plante
braai pit
Voëllewe
Verskeie Wildspesies
Wilds- en fietsritte
2 Badkamers met Storte
elektriese verhitting
bottom of page