top of page

083-376-7804
Kontak ons
Kontak ons gerus vir meer inligting en vir
besprekings:
Blaauwbank
Brits
Selfoon: 083-376 7804
Alternatief: 082-870 5154
E-pos: ihan.vanniekerk@gmail.com /
E-pos: gert.huipie@gmail.com
Vind Ons
Vanuit Brits neem die Wagpos Hoërskool / Thabazimbe pad.
Ry tot by drie rigting stop en draai regs in die rigting van Lethlabile.
Ry oor die treinspoor tot by die vier-rigting stop en draai daar links, weer in die rigting van Lethlabile.
Van hier af, volg die drie Pin Drops in die regte volgorde. Die ou serwituutpad is toe en kan jou op die verkeerde roete neem.
​
​
bottom of page